WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd. Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wat reeds in haar winkel beskikbaar is. Daar kom nog baie, want sy werk tans aan ‘n hele paar nuwe ontwerpe. Haar Juffrou-boek is ook uitstekend. Dit bevat spasie vir beplanning, notules, daaglikse herinneringe en soveel meer. Gaan kyk bietjie daarna hier.
Besoek WackyNix se winkel om na al hierdie temas te kyk en meer! Daar is ook honderde ander plakkate en temas vir jou klaskamer op Teacha! Kyk deur die klaskdekor-kategorie.
Hier is nog meer plakkate en digitale dekor-items vir jou klas wat nie deur WackyNix opgelaai is nie
Hierdie items is deur ander onnies gemaak en is ook op Teacha! beskikbaar. loer in en laai hierdie fantastiese hulpmiddels af.
Verjaarsdagkaarte
Hier is die skakels vir die items bo:
- Kaktus / Cactus Verjaarsdagkaart / Birthday Chart
- Springmielie verjaarsdagkaart
- Vissie tema verjaarsdagkaart /goldfish themed birthday chart
- Birthday Charts [Afrikaans/English/isiXhosa]
Temas
Hulpmiddels in die galery bo:
Terug skool toe / Ken mekaar / Roetine
In die galery hier bo:
Kalenders
Reëls
Hulpmiddels bo:
Indien jy besig is met beplanning kan jy ook kyk na Assesserings en hierdie “Teacher Planner” is nou nie almal in Afrikaans nie, maar dis fantasties!
Klik hier om al die digitale dekor te sien wat op Teacha! beskikbaar is.
Lees verder:
Beheerliggame ’n sleutelaspek in moedertaalonderrig, sê FEDSAS
IDEES: Jy sal nie glo hoe mooi hierdie onnies se klasse lyk nie
Toetse en vraestelle vir verskeie vakke
Duisende reeds aan onnies uitbetaal: Verkoop jou hulpmiddels aanlyn
4 APPS wat jou met klaskamerbestuur en dissipline kan help!
Deel jou (GRATIS) hulpmiddels met ander onnies
Wenke vir jou volgende onderhoud
Jou skool benodig ‘n webtuiste: Kwikweb kan help
200 + Wiskundevideo’s vir graad 4 – 7
10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)
Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!
Alles wat fout is met ons skole in een video
Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!
6 Memes wat net onnies sal verstaan
Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M
Quizlet: Maak digitale flitskaarte!
5 Wenke vir beter klaskamerbestuur
Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!
Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?