Share This Post

Gedigte wat getoonset is op YouTube

Gedigte wat getoonset is op YouTube

Moeg daarvoor om net eenvoudig ‘n gedig te lees en dan te behandel? Probeer gerus om eers een van hierdie getoonsette weergawe te speel om die klasatmosfeer te verbeter. Lekker kyk!

Ingrid Jonker

“As Jy Weer Skryf” – Chris Chameleon

“As Jy Slaap” – Chris Chameleon

“Die Onverkrygbare”- Chris Chameleon

“Pop Val Stukkend” – Chris Chameleon

“Toemaar, die donker man” – Ingrid Jonker

Daar is nog baie ander op YouTube, soos Bitterbessie dagbreek en meer.

“Sprokie vir ‘n stadskind” – Koos du Plessis

“Lisa se Klavier” – Koos Kombuis

Share This Post

1 Comment

  1. Wonderlik. dankie.
    Christa

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.